Schoolink

  • Skip to content
  • Jump to main navigation and login

Nav view search

Navigation

  • Home

Search

You are here: Home

Menu

  • Home
  • Inligtingstegnologie/Information Technology
  • Webmail
  • Kontak ons / Contact us

Schoolink

Schoolink lewer dienste soos eposadresse en Internetkonneksies.

Schoolink het pas na 'n nuwe webbediener geskuif. Schoolink-lede wat nie meer by hulle eposse kan uitkom nie moet gerus van die kontakblad gebruik maak om hulle e-pos adresse weer reg te stel.

Die instellings is soos volg: (By Outllook - Tools/Accounts/Email )

Incoming mail server: mail.schoolink.co.za
Username: Volledige epos adres

Indien die ou toegangswoord of password nie werk nie sal jy moet kontak maak (onthou om 'n selnommer te gee indien jy wil hê ek moet iets vir jou sms.)

 

Powered by Joomla!®